Karen McDougal

Karen McDougal
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 23 Maart 1971 (1971-03-23)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Karen McDougal (gebore 23 Maart 1971) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Arena (2001), Grind (2003), en Stiletto (2008), en in die televisiereeks Lovespring International (2006).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne